Die Bakstene van my Lewenspad
  • Reads 770
  • Votes 40
  • Parts 15
  • Reads 770
  • Votes 40
  • Parts 15
Ongoing, First published Dec 01, 2017
Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry.

Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank by een of verligting dat jy nie die enigste een is nie. Jy kan gerus my uitvra oor 'n gedig indien dit jou aandag trek.

Party van my gedigte is goed, party minder so - maar elkeen is persoonlik; elkeen het sy eie oorsprong. Daarom vra ek vir respek. Die verskil tussen konstruktiewe kritiek en afbrekende beledigings is jou woordkeuse en stemtoon (as jy dink stemtoon kan nie in geskrewe taal opgemerk word nie, moet jy gedigte lees: jy sal klank hoor in die stille woorde).

Op daardie noot: geniet.

(In case you didn't understand a word I wrote at all: this book's language is Afrikaans, a beautiful mixture of words weaved together in South Africa from all sorts of language origins.)
All Rights Reserved
Sign up to add Die Bakstene van my Lewenspad to your library and receive updates
or
#41poetry
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
HY MET DIE BREI IN SY STEM cover
Realiszm  cover
Sielsgenote cover
woorde cover
Klein Dinge cover
Gedagtes cover
Die Waker van die Kaap cover
Hart cover
Mi primer amor cover
UKWANGA AKUNDA NDE!? cover

HY MET DIE BREI IN SY STEM

11 parts Ongoing

Hierdie gedigte is geskryf vir 'n plattelandse boerseun, wat my gewys het hoe dit lyk om "heel" te wees. Sy wese is soos dryfsand dit trek mens in. Jou blonde hare, blou oë en sterk bou is woordeloos geskape na God se beeld. Ps. Ek is so dankbaar dat ek jou ontmoet het, sonder twyfel is jy die liefde van my lewe. Ru, viraltyd is te kort om al die woorde wat jy verdien te vleg vir jou, ek sal nooit ophou probeer nie. - Elmé