Soos verskyn in Pouveer tydskrif Mei 2017. As 'n boer se dogter weet Esmari hoe belangrik reën is en daarom het sy 'n liefde daarvoor. Sy geniet alles van die reën - van die geluid wat dit maak op die sinkdak tot hoe dit almal alles nat maak, maar vandag bleik om anders te wees as net 'n gewone reëndag. Haar kêrel daag onverwags op by haar huis en tree vreemd op. Wat op aarde kan sy rede wees?