Freya en die Ierse Rock-ster

Freya en die Ierse Rock-ster

  • WpView
    Reads 937
  • WpVote
    Votes 35
  • WpPart
    Parts 5
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Wed, Mar 7, 2018
Freya is 'n weeskind met net twee drome in die lewe: Om Ierland te besoek en om 'n Verpleegkundige te word. Na jare se harde werk word beide haar drome bewaarheid en kry sy werk as 'n verpleegkundige in 'n Ierse hospital. Tydens haar eerste aand in Ierland, sit sy in 'n tipiese Ierse kroeg toe 'n vreemdeling met 'n sjokoladestem en smaraggroen oë vir haar begin sing. Later vind sy uit dat die einste vreemdeling die gawe Ierse vrou waarby sy bly se seun, Kieran is. Freya prikkel onmiddelik Kieran se belangstelling omdat sy heeltemaal anders is as die vrouens wat op 'n daaglikse basis hulself aan hom probeer opdring. Min weet hy, dat Freya- 'n boekwurm wat die afgelope paar jaar net tyd gehad het vir haar studies- glad nie 'n idee het dat hy 'n beroemde rock-ster is nie. ----------------------------------------------------------------------------------------- Lesers wat gehou het van die boek "Suiderkruis in Australië" sal ook "Freya en die Ierse Rock-ster" geniet.
All Rights Reserved
#14
liefde
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • alis y sergio
  • Suiderkruis in Australië (Voltooi)
  • ထာဝရအတွက် ( She Season 2 )
  • My Doctor
  • ABDULKADIR
  • 𝗣 𝗿 𝗼 𝘁 𝗲 𝗰 𝘁 𝗶 𝗼 𝗻 || Rafe Cameron
  • Rainbow lodge boek1 Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes
  • Un colocataire particulier
  • FORGOTTEN LOVE
  • AMOUR

el amor entre un joven de 2do año y una joven de 1ro esta historia es bait

More details
WpActionLinkContent Guidelines