Meisie met die GTI
  • Reads 2,614
  • Votes 115
  • Parts 15
  • Reads 2,614
  • Votes 115
  • Parts 15
Ongoing, First published Jan 04, 2018
Chardonnay is n 18 jaarige meisie van Parys in die Vrystaat (Suid-Afrika). Sy was van kleins af nie n normale meisie nie. Barbie poppe en makeup tassies het dit nie vir haar gedoen nie. Haar kamer mure was gevul met rakke en rakke vol model karre. Toe sy 18 word het haar ouers haar veras met n Volkswagen Golf GTI. Die kar was haar alles, haar trots. Sy was populer op skool maar toe sy die GTI het was sy die middelpunt van die hoof seun se aandag. Was dit die kar of iets anders? 

Hoe gaan Chardonnay die nuwe aandag hanteer. Verander haar lewe vir beter ?
All Rights Reserved
Sign up to add Meisie met die GTI to your library and receive updates
or
#4adventure
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
Briewe van die Ander Kant cover
selina x seek cover
Secret Admirer? cover
kimetsu no yaiba chat cover
Softie oll cover
Temptation of Wife [END] cover
Meisie met die GTI  cover
Dora pied  cover
لاسماء ♥♥♥🌹🌹 cover
احببت طالب وسيم cover

Briewe van die Ander Kant

35 parts Ongoing

Die dolkop avontuur en sprokiesfilmverhaal van 'n donquijotiese, middeljarige vrou wat nie wil opgee op haar droom nie en dus aanhoudend haar gat sien.