24 parts Ongoing "Wynand, Dricus of Jano?"
Maklik. Ons wen n kompetisie en bly 4 maande by daardie oord.
Met unlimited hoeveelheid mense wat saam ons mag bly, moes ma nou regtig vir HULLE genooi het?!
Met die Mnr en Mej Mokoriba-kompetisie kom ek vêr, maar dis een kompetisie, en ek was nie bereid vir nog een nie, VERAL nie HOM as 'n prys nie.
[Published: 11/06/2018 ]
[Highest rank:
#1 Afrikaans 11/07/2018
#1 Romance 19/07/2018
#2 Teenfiction 19/07/2018]