Highest Ranking: #1 in Short Story [08/06/2018] #3 in Short Story [09/06/2018] #1 Teresa en haar vriendin kom in die moeilikheid oor die irriterende laar-kommer wat baie flirtisties met haar is en haar reaksie van sy opmerkings geniet. As straf kry hulle die gevreesde nag skof waar daar talle stories is van mense wat in nag skof in gaan en nooit terug kom nie. Terwyl daar 'n brigadier of twee is wat ogies vir haar het, gaan sy die reels breek om met die liefde van haar lewe uit te stap? Met die huidige oorlog en die onverwagde aanval van die vyhand, sal almal dit op die ou einde van die dag lewndig uit maak?