Hoekom staan sy nie op vir haarself nie? Daar is soveel dinge wat op haar hart is maar sy praat met niemand nie! Sy haat die lewe en het opgegee op alles. Sy wonder hoe kan sy aangaan en die verlede agter telaat. Somtyds net somtyds kry n mens n nuwe kans n nuwe lewe. Beleef die emosies van cara