"Dit kan ons geheim wees." *** Linda werk in n kroeg , het sewe uitgegroeide kinders wat elkeen iets anders ervaar. Sy is maatskaplik. Sy maak goeie vriende met almal en is soos n suster vir Neville. Neville se broer, Nelson is nie net die kinders van haar se pa nie, maar gou gaan hulle n skelme verhouding begin. As dit gaan omplof in hulle gesigte, wie gaan daar wees vir Linda? Wie gaan gaan sewe kinders probeer verduidelik? Wie gaan enigsins die familie probeer red?All Rights Reserved