Die Liefde Is Soos n Landstreek.

Die Liefde Is Soos n Landstreek.

  • WpView
    Reads 3
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Wed, Apr 28, 2021
WpInfo
Non-Fiction
My ma het altyd gesê n Vrou is n meisie wat al alles gesien het. Sy het n Hart van goud en sy is sag. Alles van haar is sag. Haar hare, haar stem, haar kyk. Selfs haar vel en aanraking. Sy is eg, en oplettend. Sy voel liefde in al die dieptes wat jy aan kan dink. Liefde is iets wat n mens kan sien aan n vrou. Haar oe blink. Haar glimlag is sag en soms verwelkomend. Vir haar lyk die hele wereld mooi. Van die hoogste bome tot die kleinste blommetjie. Alles is kleurvol, lewendig en herinner haar aan..... hom. Elke liedjie, aanhaling en foto. Elke soet ding. Elke warm koppie koffie. Elke keer as die wind waai, of die reen val. Elke keer as die Son skyn en die sterre skitter...
All Rights Reserved
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • حكاية  المطر
  • Rashin Sani
  • UKO NANDUJWE SIDA
  • Jan Van Riebiek
  • ♡
  • Burinah
  • Aksa
  • AN ƘI CIN BIRI...
  • YARIMA MUS'AB
  • Kita Berjumpa Dua Kali Dalam Satu Dekade

رومانسيه اجتماعيه

More details
WpActionLinkContent Guidelines