"Wynand, Dricus of Jano?" Maklik. Ons wen n kompetisie en bly 4 maande by daardie oord. Met unlimited hoeveelheid mense wat saam ons mag bly, moes ma nou regtig vir HULLE genooi het?! Met die Mnr en Mej Mokoriba-kompetisie kom ek vêr, maar dis een kompetisie, en ek was nie bereid vir nog een nie, VERAL nie HOM as 'n prys nie. [Published: 11/06/2018 ] [Highest rank: #1 Afrikaans 11/07/2018 #1 Romance 19/07/2018 #2 Teenfiction 19/07/2018]All Rights Reserved