Note to English speakers: Though this book may contain English parts, it's mainly in Afrikaans. So you won't really understand what's going on. Dis 'n normale dag vir Salomay. Doodvervelige wiskunde klas, 'n nat gejaag om by Afrikaans uit te kom, en 'n gym sessie om betyds te wees vir Rek. Doodnormaal, totdat daar 'n bom by die winkelsentrum afgaan en die persoon wat nog die bom geplant het, jou ontvoer. Wat doen jy dan?