Verslaaf aan liefde is n storie oor wat n vrou moes deur gaan.
Amanda is geskei, in n ongesonde verhouding, het kinders, haar seun het n groot history en syself het kinders verloor as gevolg van miskrame.
Amanda vat n kans om haar lewe reg te kry maar hoe staan jy op teenoor al die monsters?
Waarskuwing: Die storie bevat seksuele tonele, taal, ongemaklike omstandighede en gebruik van onwettige middels.
A/N: Die hele storie gaan nie net oor seks, taal of onwettige middels nie. Daar is hoofstukke wat dit bevat maar die storielyn gaan nie net daaroor nie. Dit gaan oor vergifnis en hoe om aan te beweeg.
SENSITIEWE LESERS MOET ASEBLIEF NIE DIE BOEK LEES NIE.
DANKIE.