Adendorpers boek1 Vrou so na my hart
  • Reads 979
  • Votes 26
  • Parts 12
  • Reads 979
  • Votes 26
  • Parts 12
Complete, First published Jul 23, 2018
Itha of te wel Birgitha Ziegler is 'n hardekop en eiewys negentienjarige Duits-Franse meisie. Haar Pa Klaus Ziegler is 'n vooruistrewende skaapboer in die Karoo, maar na sy ongeluk wat hom verlam gelaat het, moet Itha die plaas se leisels op haar neem. Haar fyn Franse Ma Madeleine is heeltemal te fyntjies vir buite plaaswerk alhoewel sy 'n fantastiese tuisteskepper en moeder is.. Haar vyf-en-twintig jarige ouer broer Dietrich is in Duitsland waar hy studeer en besig is met sy finale jaar as dokter en haar laatlam boetie Franco is maar net vyf jaar oud. 

Alexander Zimmerman sewe-en-twintigjarige vooruitstrewende boer en buurman van Klaus Ziegler. Een van vier broers wie se ouers oorlede is en nou moet Alexander die ander twee Finn en Wilhelm grootmaak want hulle is nog in die huis. Bjorn is tweejaar jonger as Alexander maar is 'n paar maande lank getroud met Itha se vriendin Ayla.  Alexander is n perfeksionis en baie streng met sy broers en werkers, maar die drie broers kom baie goed oor die weg tot twee van hulle 'n oog op die bure se dogter het.
All Rights Reserved
Sign up to add Adendorpers boek1 Vrou so na my hart to your library and receive updates
or
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
L'architecte et le footballeur (Terminé) cover
True Love(yoonmin) cover
MY UNIVERSE cover
ထာဝရအတွက် ( She Season 2 ) cover
AMOUR  cover
ZAN RAYU DA KAI cover
Adendorpers boek1 Vrou so na my hart cover
Mi Tio 🍭KOOKMIN🍭 cover
AMJAD(Completed) cover
Martabar Mu cover

L'architecte et le footballeur (Terminé)

47 parts Ongoing

Une jeune fille sénégalaise vivant au Canada 🇨🇦 qui rencontre un footballeur en France dont il devait faire le plan de sa maison qu'est-ce qui va arriver entre eux