'n Afrikaanse digbundel wat veral handel met my sieninge en gevoelens in die tydperk toe my oupa oorlede is. Elke maandag 'n nuwe stukkie Dis gelukkig net 'n wag vir 'n rukkie Enige gevoelens is welkom om gedeel te word en konstruktiewe kritisering is veral welkom! B.NiceAll Rights Reserved