ons volg n tienner meisie wat te bang is om vir haar beste vriende Marko te sê sy hou van hom ..Sy leer hoe om haar hart te beskerm sonder dat sy of iemand anders seer kry.Sy weet nie hoe om haar liefde aan hom te verklaar nie en sy weet nie hoe haar vriendene haar besluit gaan aanvaar nie .1st leer haar self beter ken en sy verstaan dat vriendskap soms meer werd is as n verhouding..Die sê ding luister na jou hart maar volg jou kop kry nuwe betekens vir hierdie tienner meisie...Gaan alles uit werk soos dit moet dan is dit net nog n normal gelukkig einde of gaan haar geliefde met iemand ander aan die hand weg stapAll Rights Reserved