Nog 'n tydperk in Katinka se lewe, haar eie stukkie verdwaal plek, haar hart se punt. Alhoewel sy van die plaas lewe in Noord Wes af weg gesleep was, het sy die beste van die Wes Kus gemaak en haar lewe aan gepas. Wanneer haar ouers haar vertel van 'n vakansie terug in Noord Wes oor Desember, klop haar hart net effe vinniger. Terug na twaalf lange jare by die plek waar haar liefde met plaas lewe begin het, is sy vasbeslote om die beste van haar trippie te maak. Of is dit, dat die trippie, die beste van haar gaan maak....Hak Cipta Terpelihara
1 bahagian