Donker Is Die Nag

Donker Is Die Nag

  • WpView
    LECTURAS 579
  • WpVote
    Votos 15
  • WpPart
    Partes 7
WpMetadataReadContinúa
WpMetadataNoticeÚltima publicación mié, sep 30, 2020
Simone se enigste fokus vir haar matriek jaar is om goeie punte te kry, haar pleeg ouer en sy grillerige vriende so ver as moontlik te vermy en genoeg geld by die restaurant te maak vir haar vliegkaartjie Ierland toe en nooit weer terug te kyk na haar bitterlike onaangename lewe nie. Wat sy nooit in berekening gebring het nie, was die skool se nuwe agsteman en op die oog af, hartebreker. Lukas is alles wat moeilik voorspel, toegedraai in een baie aantreklike voorkoms. Maak nie saak hoe hard sy probeer nie, die simpel kind wil haar nie uitlos nie en met tyd, wil sy om een of ander misterieuse rede ook nie hê hy moet haar uitlos nie. Die een absolute reël in Simone se lewe is om nooit vriende te maak nie, nooit enigiemand te naby toe laat nie. Vriende wil kom kuier by jou, vriende vra vrae en vriende kan die oorsaak wees van onmenslike fisiese pyn as Ray dit moet uitvind. Simone weet dit, en tog kan sy wegbly van Lukas af. Sy is soos 'n mot naby kerslig. Hoe sal Lukas reageer as hy die waarheid uitvind? Wat gaan Ray doen as hy uitvind sy is besig om geld te spaar om weg te vlug van hom af en dat sy Lukas in haar lewe toegelaat het?
Todos los derechos reservados
#5
romanse
WpChevronRight
Únete a la comunidad narrativa más grandeObtén recomendaciones personalizadas de historias, guarda tus favoritas en tu biblioteca, y comenta y vota para hacer crecer tu comunidad.
Illustration

Quizás también te guste

  • frankoXsamuel
  • تملگت اخي
  • صور ايدول 😉☺و تقارير فرق
  • Two-faced
  • I want to be like YOU
  • En tu mirada Chico Loser Tercera Temporada.
  • Emprisonné
  • Eres Tú (+18)
  • Die Groot Geheim
  • LA CHICA  EN LA PISINA

esta es una istoria de amor sobre un consolado parlante con testículo realistas y dos compañero de clase

Más detalles
WpActionLinkPautas de Contenido