12 capítulos Concluído Elizabeth Conradie is n regte rabbedoe. as oudste van vyf meisiekinders en 1 klein boetie moet sy haar storie ken toe sy saam met haar Pa met die wa en haar perd moet beeste aanjaag na die trading post saam met die bure weerskante van hulle. Die bure het vyf seuns en twee dogters, die drie oudste boeties gaan saam met hulle Pa om die beeste aan te jaag.