A collection of poems written by a teenager, young adult, young married couple and a mom. A woman that used a pen as the only weapon available to her. The entire purpose is to pull a golden thread through life with sadness, pain, being in love, anger, hate, uncertainty, intense joy, knowledge ...
"My pen, my voice/My pen, my stem" gives commentary but also gave me a voice where silence was the accepted norm.
***
'n Versameling gedigte geskryf deur 'n tienermeisie, jong volwassene, jong getroude en 'n mamma. 'n Vrou wat 'n pen gebruik het as die enigste wapen wat sy gehad het. Die idee is om 'n draad te trek deur 'n lewe met hartseer, pyn, verliefdheid, kwaad, haat, onsekerheid, intense vreugde, ken ...
"My pen, my voice/My pen, my stem" lewer kommentaar, maar het ook 'n stem gegee waar stilte die aanvaarde norm was.