In 'n oomblik...

In 'n oomblik...

  • WpView
    LECTURAS 84
  • WpVote
    Votos 9
  • WpPart
    Partes 9
WpMetadataReadContenido adultoContinúa
WpMetadataNoticeÚltima publicación mié, nov 24, 2021
As jy iemand sien wat jou asem weg slaan en jou in verwondering los oor die bekooring van jou hart en siel. Dit is ń hartrukker en jy weet in 'n oomblik dat niks weer dieselfde gaan wees nie. Wat in 'n oomblik... Het iets gebeur, wat als verander, wat mens nie beplan nie en ook nie beheer oor het nie. Sodra jy terug dink dan wonder hoe dit ooit kon gebeur het. Hoe kant mens geluk en hartseer in oomblikke ervaar. Die lewe gebeur om jou en dit is jou keuse of jy deel is daarvan of nie. Elke keuse wat mens maak het gevolge, positief of negatief. Muller het kennis gemaak met sy hartrukker, sy oomblik. Alles wat voorheen sin gemaak het is nou betekenloos. Hy bevraagteken homself, opsoek na die moontlikhede. Maar die lewe het sy eie planne.... "So... 2 - 1, huh?" ** Neem kennis ** 1) Die storie konsep is my eie en is fiksie 2) Ek nie in besit of die eienaar van enige prente of foto's in die storie nie. ** Ek hoop julle geniet die storie! ONTHOU om te stem.
Todos los derechos reservados
Únete a la comunidad narrativa más grandeObtén recomendaciones personalizadas de historias, guarda tus favoritas en tu biblioteca, y comenta y vota para hacer crecer tu comunidad.
Illustration

Quizás también te guste

  • AMOUR
  • My Doctor
  • alis y sergio
  • Suiderkruis in Australië (Voltooi)
  • Un colocataire particulier
  • 𝗣 𝗿 𝗼 𝘁 𝗲 𝗰 𝘁 𝗶 𝗼 𝗻 || Rafe Cameron
  • ABDULKADIR
  • ထာဝရအတွက် ( She Season 2 )
  • Rainbow lodge boek1 Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes
  • FORGOTTEN LOVE
AMOUR

Love's ain't enough ? JENSOO / GL

Más detalles
WpActionLinkPautas de Contenido