ń Suid-Afrikaanse seun, het in die apartheidsera grootgeword en het moeilikheid deur sy beledigende vader beleef. Hy het geglo dit was die weg, maar toe sy vader gesterf het, en apartheid geëindig het, het sy steeds die merke gehad van mishandel te word. Sal hy 'n normale lewe leef? Sal sy vader se weë op sy toekoms afvryf? of is dit net 'n noge boere kind?
4 parts