Annelie, n middeljarige onderwyser se perspektief teenoor liefde word verander deur die aantreklike brandweer vegter, Arnold. Arnold kry n nuwe uitsig aan liefde na Annelie in sy lewe kom. Kan hulle die mal gevoel binne hulle beveg en mekaar net op n vriendskaplike noot ondersteun?All Rights Reserved