Uiteindelik

Uiteindelik

  • WpView
    Reads 79
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 7
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Tue, May 18, 2021
WpInfo
Fiction
Romance
Lizelle het nie net vir haar familie gelieg nie, sy het vir haarself ook gelieg. Dis veel later nadat Leonard haar gelos het vir n ander vrou wat hy haar begin boelie oor sy swanger geraak het na n one-night stand met n totale vreemdeling. Die man op wie sy haar hele lewe lank verlief is, Roberto begin aan homself erken dat hy nog al die jare gevoelens het vir sy broer se eks-vrou. Met al die geheime en leuens, sal hierdie twee die pad na mekaar se hart verstaan en vat of gaan dinge net meer kompliseer as DNS-toetse betrokke raak? WAARSKUWING: TAAL MISBRUIK LEES OP EIE RISIKO
All Rights Reserved
#10
drama
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • Rainbow lodge boek1 Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes
  • FORGOTTEN LOVE
  • 𝗣 𝗿 𝗼 𝘁 𝗲 𝗰 𝘁 𝗶 𝗼 𝗻 || Rafe Cameron
  • ABDULKADIR
  • AMOUR
  • alis y sergio
  • ထာဝရအတွက် ( She Season 2 )
  • Un colocataire particulier
  • Suiderkruis in Australië (Voltooi)
  • My Doctor

Jan en Martie Moolman woon op die plaas Moolmansrus in Springbokvlakte net buite die dorpie Settlers in die Limpopo provinsie in Suid-Afrika. Boer met sonneblomme en beeste. Hulle kinders- Janco is 24 en wildbewaarder met sy eie klein wildslodge, Rainbow Game Lodge wat hy maar pas op die been begin bring het, met erfgeld wat hy by sy oupa Moolman geërf het. Daar lê nog baie werk voor, voordat die Lodge kan begin geld inbring. Daniël, is 18 en in matriek saammet die bure se rabbedoedogter Annalie . Benjamin is 16 en 'n skamrige seun alhoewel hy 'n regte karnallie kan wees. Piet is 14 en pelle met Marius van di plaas Kaalvakte langsaan. Johann en Elmarie van Wyk op die plaas Kaalvlakte in die Springbokvlakte net buite die dorpie Settlers in die Limpopo provinsie in Suid-Afrika. Boer met sonneblomme en beeste soos hulle bure die Moolmans. Hulle kinders- Hannes is 30 boer op sy eie beesplaas en getroud met Anke, sy is 'n boervrou haarkapster. Hulle het twee kinders Isak 6 en Abel 3. Delia is 27, donkerkop soos Helena en hulle ma. Is 'n haarkapster op Settlers en vriendinne met Anke. Annalie of te wel Sprinkaan soos haar buurseuns haar noem, is 18, 'n rooikop rabbedoe wat kan perdry en skiet net soos die seuns. Sy haat rokke en make-up soos die pes. Helena is 16 en maak ogies vir Benjamin van die buurplaas Moolmansrus. Sy is 'n donkerkop blou-oog girly-girl en ry net perd as sy moet. Marius is 14 en is pelle met klein Piet van die buurplaas Moolmansrus. Renske is Annalie se vriendin. Bertus is Delia se kêrel en onderwyser by Hoër Landbouskool Settlers

More details
WpActionLinkContent Guidelines