Kami telah memperbarui Pedoman Konten kami.
Tinjau pedoman terbaru untuk terus berbagi cerita dengan aman.
Net Lallie!
  • WpView
    Membaca 149
  • WpVote
    Vote 3
  • WpPart
    Bab 20
WpMetadataReadBersambung
WpMetadataNoticePublikasi terakhir Sab, Jan 30, 2021
WpInfo
Fiksi
Romansa
Hoe maak jy as jou geloof begin wankel, wanneer die duiwel om elke hoek en draai wag? Jy vind uit die lewe is n gejaag jy leer die moeilik van die lewe, jy ervaar die seer maar soos Dominee se dit maak jou n sterker persoon. Maar vir Lallie Grobler is dit nie so maklik nie, van Seer weet sy, van Sukkel ken sy, maar van die gereg en sy stappe leer sy n duur les. Almal om jou is te besig met hulle eie lewe, eie probleme so hoe maak jy wanneer jou lewe in gevaar is hoe maak jy as jy per ongeluk iemand dood maak? Jy gee jouself oor! Maar hoe maak jy wanneer dit die persoon is vir wie jy die res van jou lewe wil beloof, se eie broer is? Jy vat jou pak slae , jy leer n nuwe lewe met al sy kronkels en draaie, vir eers gaan jy vir smeulende Eben Liebenberg goodbye se, jy mis uit op amper alles jy kan nie daar wees vir jou beste vriendin en haar outistiese broer se Moeder se begrafnis nie jy sal miskien betyds wees vir Nakie se matriekafskeid. Jy weet jy het n lewe gevat, jy moet boet daarvoor. Maar elke Sondag wanneer Nantus Bronbehr vir jou vra was dit die moeite werd gewees weet jy dat na een of ander tyd jy n antwoord moet gee. Alhoewel jy weet jy nie vir hom n eerlike antwoord kan gee nie, moet jy nog steeds terwille van die persoon aan wie jy n belofte gemaak het, jy sit en wag vir sy besoek maar soos jy kyk op die horlosie en sien hy is laat, laat dit jou self terug dink aan die nag toe dit gebeur het, maar voor jy vir enige iemand werklik kan vertel moet jy eers kan vertel hoekom en waarom . Terwyl sy vir haarself staar in die tafel se refleksie vra sy haar self, jy met die donker bruin hare , jy met die groen oe en jy met die split Ends wie is jy? Op daai oomblik sien sy iemand anders se Refleksie iemand wie sy ken dan draai sy skielik om en sien vir Nantus Bronbher haar Advokaat hy glimlag vir haar en sê jy my liewe Mens is Net Lallie!
Seluruh Hak Cipta Dilindungi Undang-Undang
#12
hartseer
WpChevronRight
Bergabunglah dengan komunitas bercerita terbesarDapatkan rekomendasi cerita yang dipersonalisasi, simpan cerita favoritmu ke perpustakaan, dan berikan komentar serta vote untuk membangun komunitasmu.
Illustration

anda mungkin juga menyukai

  • DAFTA A'IHYA COMPLETE
  • K'IYAYYAR NAMIJI
  • حب لـم يكـن بـالحسبان
  • Lima dale
  • such an angel
  • JAYDEN OBSESSION (BXB) TERBIT
  • Binto (COMPLETED) ✔✔ Not Edited
  • Net Lallie!
  • De l'amour à la haine
  • IZUDDEEN

Wannan labari ,labari ne mai ,nishaɗantarwa da ilimantarwa akan wata jamiar asibiti da ta je aiki a wani ƙauye ta sha wahala dasu ƙwarai .donma a gidan dagacin garin ta sauka, da yanayin yadda shugabanni suka maida iyayenmu dake ƙauye shanun ware ba a kasa romon damakaraɗiyya dasu . Sanadin wannan jami'ar lafiyar suka samu abubuwa da dama. Da soyayyar Jami'ar da Wani bayarabe . Abin dai sai ka karanta kawai zaka fiskanta

Detail lengkap
WpActionLinkPanduan Muatan