"Photography is a love affair with life." Burk Uzzle Ek dink geensins aan myself as 'n Fotograaf nie. Ek het net nog altyd 'n fassinasie gehad om skoonheid vas te vang. Ek dink een van die redes is dat ek so lank as wat ek kan onthou met depressie gesukkel het en om foto's te neem was en is steeds vir my 'n manier om met die wêreld te "connect".All Rights Reserved