15 parts Complete Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending.
Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n fiksie verhaal, maar wel ter nagedagtenis aan twee skool maats wat te vroeg van ons weg geneem is
Ek is nie n skrywer nie en die skryf styl, kennis en vernuf is geen sins van noemenswaardige gehalte nie. Dit is ook nie verfyn of deur enige kennis draende skrywers ge edit nie. Dit is net n storie van my wat ek graag deel en met dit in gedagte sal kritiek van konstruktiwe aard waardeer word.
Hoewel die storie aanvanklik met rugby bemoei, is dit egter nie die kern daarvan nie. Die lyn loop n dieper familie en romanse rigting. So vir anti sport mense, moet nie deur die eerste hoofstuk af geskrik word nie.