Dis nie verby nie

Dis nie verby nie

  • WpView
    Membaca 109
  • WpVote
    Vote 2
  • WpPart
    Bab 10
WpMetadataReadDewasaBersambung
WpMetadataNoticePublikasi terakhir Jum, Jul 9, 2021
Meryl bekly n oorlog in haar hart wat sê, "dis nie my skuld nie" en verloor teen n oorlog wat sê, "ek is oor hom". Meryl en Lukas se kinders, Liezel, Louis en Marylee is oortuig dat die rede hoekom Meryl nie haar vriend, Robbie n kans wil gee nie iis reeds omdat sy nie oor Lukas is nie. Hulle is reg, maar daar is meer as dit. *** "Is jy okay?" "Ja," knik sy en kyk om haar. "Robbie is reg, Lukas. Jy gaan weer huis toe gaan as hierdie hele ding verby is. Jy gaan warm agter Bianca se rug lê en ek gaan yskoud in my bed rond rol met die naer gevoel in my maag en die pyn in my bors van spyt en hartseer. Ek gaan jou elke tweede naweek eers sien as jy die kinders kom haal. Dit gaan al wees. Ergste is, daar is niks wat ek daaraan kan doen nie. Niks. Jy gaan weg wees, Lukas. Weg." "As die woorde van n onvolwasse man meer beteken as die kyk in n man se oë met wie jy getroud was, dan is hy reg," reageer Lukas. _____________________________________________ Raak saam verlief, kwaad en hartseer, geniet die storie. WAARSKUWING ⚠ : TAALGEBRUIK EN BESKRYWENDE SEKS
Seluruh Hak Cipta Dilindungi Undang-Undang
Bergabunglah dengan komunitas bercerita terbesarDapatkan rekomendasi cerita yang dipersonalisasi, simpan cerita favoritmu ke perpustakaan, dan berikan komentar serta vote untuk membangun komunitasmu.
Illustration

anda mungkin juga menyukai

  • Rainbow lodge boek1 Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes
  • 𝗣 𝗿 𝗼 𝘁 𝗲 𝗰 𝘁 𝗶 𝗼 𝗻 || Rafe Cameron
  • Suiderkruis in Australië (Voltooi)
  • ထာဝရအတွက် ( She Season 2 )
  • My Doctor
  • AMOUR
  • FORGOTTEN LOVE
  • Un colocataire particulier
  • ABDULKADIR
  • alis y sergio

Jan en Martie Moolman woon op die plaas Moolmansrus in Springbokvlakte net buite die dorpie Settlers in die Limpopo provinsie in Suid-Afrika. Boer met sonneblomme en beeste. Hulle kinders- Janco is 24 en wildbewaarder met sy eie klein wildslodge, Rainbow Game Lodge wat hy maar pas op die been begin bring het, met erfgeld wat hy by sy oupa Moolman geërf het. Daar lê nog baie werk voor, voordat die Lodge kan begin geld inbring. Daniël, is 18 en in matriek saammet die bure se rabbedoedogter Annalie . Benjamin is 16 en 'n skamrige seun alhoewel hy 'n regte karnallie kan wees. Piet is 14 en pelle met Marius van di plaas Kaalvakte langsaan. Johann en Elmarie van Wyk op die plaas Kaalvlakte in die Springbokvlakte net buite die dorpie Settlers in die Limpopo provinsie in Suid-Afrika. Boer met sonneblomme en beeste soos hulle bure die Moolmans. Hulle kinders- Hannes is 30 boer op sy eie beesplaas en getroud met Anke, sy is 'n boervrou haarkapster. Hulle het twee kinders Isak 6 en Abel 3. Delia is 27, donkerkop soos Helena en hulle ma. Is 'n haarkapster op Settlers en vriendinne met Anke. Annalie of te wel Sprinkaan soos haar buurseuns haar noem, is 18, 'n rooikop rabbedoe wat kan perdry en skiet net soos die seuns. Sy haat rokke en make-up soos die pes. Helena is 16 en maak ogies vir Benjamin van die buurplaas Moolmansrus. Sy is 'n donkerkop blou-oog girly-girl en ry net perd as sy moet. Marius is 14 en is pelle met klein Piet van die buurplaas Moolmansrus. Renske is Annalie se vriendin. Bertus is Delia se kêrel en onderwyser by Hoër Landbouskool Settlers

Detail lengkap
WpActionLinkPanduan Muatan