6 جزء
undefined أجزاء مستمرة Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan.
Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling.
Tot hy iemand besonders ontmoed het, en totaal, finaal verlief raak op die meisie. Anrie, n stil, oulike jong dame wat die mooiste voorkoms het, fisies en geeslik. Sy het baie geheime; en Nico is op n liefdes misie om alles uit te vind.
Die was glo sy "trou vrou" en hy het alles gedoen om sy Eendag sprokiesverhaal saam haar n Vir Altyd te maak.