Ons skree om gehoor te word. Partykeer vind ons onsself om mense te vertrou wat jou meer afgebreuk het as opgebou het. Die mense vertrou jy met jou diepste donkerste geheim, maar jy dink nooit daaraan dat dit dalk net n derde persoon kan wees nie en vir almal gaan vertel van wat al jou geheime is nie. Vertroue moet verdien word... anderste as daar nie vertroue is nie is daar niks nie... Wees bereid om mense te vertrou wanneer hulle jou ń rede gegeee het om te vertrou... Alles gaan oor trust issues... Gee jouself tyd om te genees van mense wat jou gebreuk het... Die volgende gaan oor verbroke vertroue... ☆GENIETTT☆ Gebasseer op ń ware verhaalAll Rights Reserved