Na 'n plaasaanval, waar 'n man die liefde van sy lewe verloor het, probeer hy alles in sy vermoë om haar te onthou. Hy dra een van haar gunstelling komposisies aan haar op en word herinner aan haar menswees. Dit gee hom weer hoop.All Rights Reserved