HY MET DIE BREI IN SY STEM
  • Reads 283
  • Votes 1
  • Parts 11
  • Reads 283
  • Votes 1
  • Parts 11
Ongoing, First published Mar 09, 2022
Hierdie gedigte is geskryf vir 'n plattelandse boerseun, wat my gewys het hoe dit lyk om "heel" te wees.

Sy wese is soos dryfsand dit trek mens in. 
Jou blonde hare, blou oë en sterk bou is woordeloos geskape na God se beeld. 

Ps. Ek is so dankbaar dat ek jou ontmoet het, sonder twyfel is jy die liefde van my lewe. 
Ru, viraltyd is te kort om al die woorde wat jy verdien te vleg vir jou, ek sal nooit ophou probeer nie.

- Elmé
All Rights Reserved
Sign up to add HY MET DIE BREI IN SY STEM to your library and receive updates
or
#20liefde
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
Die Waker van die Kaap cover
woorde cover
HY MET DIE BREI IN SY STEM cover
Realiszm  cover
UKWANGA AKUNDA NDE!? cover
Gedagtes cover
Mi primer amor cover
Sielsgenote cover
Hart cover
Klein Dinge cover

Die Waker van die Kaap

1 part Complete

Afrikaans: Hierdie gedig neem jou op 'n reis na die majestueuse Tafelberg, 'n ikoniese baken in die hart van Kaapstad. Met elke vers, sien jy die pragtige landskap voor jou oë ontvou en voel jy die krag van die berg wat oor die see waak. Die Tafelberg se trots is 'n viering van die natuur se skoonheid en die wonder van die Kaap. Engels: This poem takes you on a journey to the majestic Table Mountain, an iconic landmark in the heart of Cape Town. With each verse, you witness the beautiful landscape unfold before your eyes and feel the power of the mountain watching over the sea. "The Pride of Table Mountain" is a celebration of nature's beauty and the marvel of the Cape.