Ilke Zimmerman aka Rapunzel het 'n gehoorprobleem, sy word geboelie en het vriende en familie wat agter haar staan. Peter Mckinley aka Peter Parker Spiderman het 'n sagte plekkie vir Rapunzel sy beste pel se sussie en hy leer dinge werk nie altyd uit soos jy dit wil he nie, veral as jy 'n treurige vryer is.