Únete a la comunidad narrativa más grandeObtén recomendaciones personalizadas de historias, guarda tus favoritas en tu biblioteca, y comenta y vota para hacer crecer tu comunidad.
Daardie huis , is gebou op grafte .... moord grafte ! In die aand, wanneer die wind net reg waai , kan jy nog hoor hoe hulle skree. Arme mense hulle het dit nie verdien . Maar dit is die vloek van Transvalia Straat Vyftien.....