Sadie en Henry Stone se liewe Oliver is nou 'n tiener en hy het sy oog op 'n girl. Die dinge wat tieners deurgaan is nie altyd maklik nie en as daar nog mishandeling in enige vorm daarmee saamgaan beinvloed dit jou en ander om jou ook.
Kinders word ook blootgestel aan pornografie en ander dinge en die realiteit is nie vir alle ouers maklik om te aanvaar dat jou kinders meestal nie die engele is wat jy dink nie.
Teagan is nie lus vir bad boy Oliver Stone se streke nie, maar sy leer hom ken as iemand heel anders as wat sy gedink het hy is.
Daar is ook Maxine en Levi en hulle kinders Annemie, Marnus en Aiden en Roxy met hulle kinders Melcome en Andrea wie se probleme die hoofkarakters beinvloed
Une jeune fille sénégalaise vivant au Canada 🇨🇦 qui rencontre un footballeur en France dont il devait faire le plan de sa maison qu'est-ce qui va arriver entre eux