Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar boetie af en dit was toe alles weer verander het. Maar die keer was alles anderste. Wat as sy uit vind wie Liam regtig is en dat party dinge gebeplan was?