Hierdie boek gaan oor 'n gebroke bewaarder wie als verloor het en wie tans in Valkenberg in 'n wit kamer woon. Sy het oppad haarself veloor. Sal sy haarself vind? Sal sy vrede kry? Sal sy ooit vry voel? Sy beskryf haar toestand as om in die tronk te bly. Hierdie is my eerste Afrikaanse boek, so as my sinsstrukture nie reg is nie of my spelling verkeerd is, is ek jammer. Ek is eindlik Engelssprekend. To all the English readers and those of you who don't understand Afrikaans, I advise you not to read this. There is a warning on the first page of the book. You have been warned.All Rights Reserved