Gedigte wat ek skryf op die bankies oorkant ons huisie. God, ek haat hierdie description goed. Dis 'n groot bron van angs vir my, soos my Tinder bio, jirre ek kon nooit uit gefigure het wat om te sê nie, selfs as ek met iemand op daai app moes praat. Daai app is so fokken ironies omdat dit my soveel meer alleen laat voel het en dan gaan soek ek aanvaarding op pornhub, wag dis genoeg dink ek, ek hoop jy geniet jou dag.All Rights Reserved