for joey
  • WpView
    Reads 7
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 3
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Wed, Sep 27, 2023
shoko tuturoku and caca chan
All Rights Reserved
#11
sexy
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • Suiderkruis in Australië (Voltooi)
  • My Doctor
  • Un colocataire particulier
  • 𝗣 𝗿 𝗼 𝘁 𝗲 𝗰 𝘁 𝗶 𝗼 𝗻 || Rafe Cameron
  • ထာဝရအတွက် ( She Season 2 )
  • FORGOTTEN LOVE
  • ABDULKADIR
  • alis y sergio
  • Rainbow lodge boek1 Sprinkane, Kakkerlakke en ander gediertes
  • AMOUR

My debuut-roman op Wattpad!!! Wanneer Elsjé by haar sussie, Nelda, en dié se man, Scott, in die Australiese Outback gaan kuier, is dit om twee redes: Dat sy vir Nelda in die laaste maand van haar swangerskap kan bystaan en dat sy haar roman kan voltooi. Hopelik inspireer die ongerepte Australiese landskap haar genoeg om van haar skrywersblok ontslae te raak. Waarop Elsjé nie reken nie, is dat die held van haar storieboek, soos 'n skim vanuit die rooi Australiese stof te voorskyn kom- op sy wit perd en al! Wanneer Elsjé egter van nader met die skim kennis maak, besef sy dat hy en haar sprokiesheld innerlik, sowel as uiterlik hemelsbreed verskil. Die sprokiesheld wat sy in haar gedagtes gebou het, verkrummel en daarvoor sal sy vir ewig vir Blake kwalik neem. Die vonke spat dus behoorlik tussen die twee. Sal Elsjé uiteindelik die inspirasie vind om haar roman te voltooi of sal sy onverrigte sake moet terugkeer Suid-Afrika toe, met 'n half-voltooide roman en 'n held met 'n "onrealistiese karakter", soos Blake haar al te duidelik ingelig het?

More details
WpActionLinkContent Guidelines