In 'n wêreld waar kos beheer word deur die elite, vind sy haarself in die gebou van GroeiKorp; die meesterbreine en skeppers van genmods en genetiese gemodifiseerde kossade wat natuurrampe kan weerstaan. Januarie 2024 Prompt: The Door - You/Your character finds themselves standing before a door. What happens next? Word count: 600/600 Genre: Post-Apokalipties / Distopies Trigger Warning: Mild Violence; Obsessive use of the acute accent Genmod = genetic modified person (clone) / genetiese gemodifiseerde persoon (kloon) Toutjieshare = dreadlocks *Edited*
1 part