Die Myhad vyande het saam met die Roundemar centours die grens oor geneem, maar die geveg het skaars begin. Die Heer Irwin, tweede generaal van Koning Boatan, se tuiste, die stad Melena, is omsingel deur die vyand en hy sit my drie van hulle in sy raad saal om 'n kamstige ooreenkoms met die Myhad kaptein, sy wapen draer en 'n centour.All Rights Reserved