Ester Vermaak se toekoms le blink voor haar wanneer sy by Lunis Skool vir Skone Kunste aanvaar word. Sy ontmoet vir Matteo du Randt en dis liefde met die eerste oogopslag. Maar dan gebeur daar iets so verskrikliks wat 'n einde aan al haar drome bring. Donker magte omring haar en vernietig alles wat vir haar kosbaar is. Sy moet vasklou aan haar laaste greintjie geloof om lig aan die einde van die tonnel te vind.
More details