Daar is 'n groep engele wat Suid-Afrika se paaie beskerm. Hulle noem hulself: Hectuxh. As Nelleke hulle ontmoet verander haar lewe. Daar is baie geheime wat mense nie weet van engele nie. Dit is Nelleke se voorreg om al die geheime uit te vind. Maar Hectuxh is self nie perfek nie. Baie ander engele kyk neer op hulle. Wat hul doen is onbelangrik. Dit is Nelleke se plig om hierdie gedagte reg te stel. Sy moet dit doen sonder om haarself te verloor. Kan Hectuxh oorleef? Kan Suid-Afrika se paaie beskerm word?
18 parts