We've updated our Content Guidelines.
Review the latest guidelines to keep sharing stories safely.
liefdesvlug

liefdesvlug

  • WpView
    Reads 44
  • WpVote
    Votes 1
  • WpPart
    Parts 1
WpMetadataReadComplete Sun, Apr 12, 2015
WpInfo
Poetry
Neem my op die vlerke van n spierwit duif. Begroet die liefdeskus! vind Weer sy hongersnood. verspeel deur glans en tyd. Waak teen die onmin. N swaar en bitterpil. le my neer op sagsatyn. Bemin my nog n keer! veruil Dan nie die klatergoud. Die seer en hongerhart. verdra Dan die same syn Vul dit met emosie. vul dit reg van smart. Pluk vir my n bloedrooi roos. Le dit voor my neer. Laat die liefdesvure brand. Gloeiend soos die son! Gee vir my perels koester teen my hart. vang vir my n vlinder. sagkens teen my hart. Soek Dan sy ritme spore in die sand. Kom na my my liefling! Vind die hart se klop! Bemin my Dan nog n keer. Verlaat my nimmermeer!
All Rights Reserved
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • HY MET DIE BREI IN SY STEM
  • Digbundel
  • Mi primer amor
  • Sinnelose Dae
  • Die Waker van die Kaap
  • Hart
  • Klein Dinge
  • Sielsgenote
  • UKWANGA AKUNDA NDE!?
  • Gedagtes

Hierdie gedigte is geskryf vir 'n plattelandse boerseun, wat my gewys het hoe dit lyk om "heel" te wees. Sy wese is soos dryfsand dit trek mens in. Jou blonde hare, blou oë en sterk bou is woordeloos geskape na God se beeld. Ps. Ek is so dankbaar dat ek jou ontmoet het, sonder twyfel is jy die liefde van my lewe. Ru, viraltyd is te kort om al die woorde wat jy verdien te vleg vir jou, ek sal nooit ophou probeer nie. - Elmé

More details
WpActionLinkContent Guidelines