Hierdie verhaal is, teen die agtergrond van drankmisbruik, 'n eenvoudige verhaal van 'n baie besonderse man, 'n pragtige wonderwerk wat aan ons geleen was. Volwassenes kan baie van hom hieruit leer.
HebreΓ«rs 2:18 Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om die wat versoek word, te help.
Noa Butler en sy vrou Christa het die aangrypende verhaal gehad wat mens nie kan help om jouself in hulle verhaal stroom in te dompel nie.
Waaraan hou jy vas as jou lewe aanhoudend uitmekaar breek, 'n intense bangheid vir hoogtes het en die vrees van botteltjies gif, jou uitkoggel en verkleineer?
"Wie is jy, as ek nie kyk nie?"
Ek het nie gesterf nie, maar ek is nie meer daar nie. Ek is nou die wind wat deur my ou vuil spinnerak waai, by die vallei af tussen die bome deur, waar die spinnekoppe die draad van my spinnerak weef. Ek was kennis, ek . . ., wat julle aan die dood moes afstaan is nou net 'n geweefde legende.
Kennis is, Christa, wat haar geliefde aan die dood moes afstaan. Innerlike motivering moes aankweek om haar man te rugsteun tot die dood toe.
Psalms 40:14 Mag dit U behaag om my te red, Here.