BlOU
  • WpView
    Reads 32
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 2
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Wed, Apr 22, 2015
INLEIDING....... somtyds is ons almal bang! depressie stres Haat en neid! Jaloesie! neem tog net my koue hand, hou my teen jou VAS. verbreek tot net die stilte van my seer gemoed. verbreek die UURGLAS. want my tyd loop Uit! deur diep en donkernag. staar ek na die druppend bloed, die polse diep gesny! Wie gaan my liefde gee, WIE SAL MY BEVRY?
All Rights Reserved
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • HY MET DIE BREI IN SY STEM
  • UKWANGA AKUNDA NDE!?
  • Sielsgenote
  • Hartsnote
  • Klein Dinge
  • Mi primer amor
  • As die Skemer toesak
  • Die Waker van die Kaap
  • Sinnelose Dae
  • Digbundel

Hierdie gedigte is geskryf vir 'n plattelandse boerseun, wat my gewys het hoe dit lyk om "heel" te wees. Sy wese is soos dryfsand dit trek mens in. Jou blonde hare, blou oë en sterk bou is woordeloos geskape na God se beeld. Ps. Ek is so dankbaar dat ek jou ontmoet het, sonder twyfel is jy die liefde van my lewe. Ru, viraltyd is te kort om al die woorde wat jy verdien te vleg vir jou, ek sal nooit ophou probeer nie. - Elmé

More details
WpActionLinkContent Guidelines