
Sumani is 'n neëntienjarige jongdame met 'n blink toekoms voor haar. Na matriek het sy vir die ontwikkelingsprogram wat die weermag uitgereik het aansoek gedoen. Sy doen egter goed en beplan om na die twee jaar verder te studeer..maar 'n noue ontkoming ry haar planne aan die wiele en sy sukkel om van haar ridder op die wit perd- of eerder. Die ridder met sy swart leer baadjie, ontslae te raak..Seluruh Hak Cipta Dilindungi Undang-Undang