
Vincent is 'n regte bad boy met sy motorfiets en sexy glimlag. Hy is 'n charmer, maar geen girl kon nog ooit sê sy was saam hom in die bed nie. Sy pelle is die drieling Drake, Stephen en Cameron Bertelli. Hulle het almal geld en aansien en daarby invloed. Die Bertelli's se Pa was vir baie jare vriend, vetroueling en prokureur van Mafia baas Vincenzo Morelli. Die girls betrokke is die mooie Beatrice Bertelli en haar vriendin Annabelle Roux.All Rights Reserved