
Brigadier Kabelo Sarpong het 'n squad in die Suid-Afrikaanse Polisie. Chalo wat Battle beteken en het hulle nie 'n battle nie. Dis nie net teen crime nie maar ook teen die korrupsie, rassisme en geslagsongelykheid binne die Polisiemag en ook buite in die publiek. Kabelo noem hulle sy Rainbow squad of sy reënboogkinders.All Rights Reserved