'n Kwartaal in Hoerskool Waterkloof
  • Reads 1,714
  • Votes 86
  • Parts 11
  • Reads 1,714
  • Votes 86
  • Parts 11
Ongoing, First published Jun 03, 2015
Elma is ingeskryf om graad agt by Hoerskool Waterkloof te begin. Die angstigeid en onverwagsheid van so groot skool intimedeer haar. As daar een ding is warmee Elma goed is, is dit om tret te hou met mense en hulle drama maar snaaks genoeg sy hou haarself skaars, stil en weg van dit af. Sy wonder partykeer hoe dit moontlik is dat sy alles van mense af weet maar niemand iets van haar af weet nie. Meskien intimideer haar ingetrokkenheid en intuisie ander. Hierdie is Elma se kaans om iemand te word en nie meer niemand te wees nie. Soos wat hulle se jou eerste kwartaal van Hoerskool loopbaan bepaal grootliks waar jy sal sy inpas en wie sal sy word. Hoerskool Waterkloof waar elkeen iemand is. 
Highest ranking #1 in Gen Fiction Dec 2015
All Rights Reserved
Sign up to add 'n Kwartaal in Hoerskool Waterkloof to your library and receive updates
or
#13liefde
Content Guidelines