Saans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel fluister in jou oor, jy is baie brawer. Maar as die son opkom en al die realiteite van die lewe jou tref, wil jy soms dan n slaappil drink en weer in die bed terugklim. Die silwerrandjie om die donkere wolke is nog nie op my horisonAll Rights Reserved